# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap vra inwoners om onnodige ritte te vermy aangesien erge weer die gebied weer vandag en môre sal tref. Woordvoerder Debra Sauer waarsku swaar reën kan lei tot oorstroomde paaie, laagwaterkruisings en brûe, en rivier- en stroomvlakke kan styg. Sy vra motoriste om versigtig te wees, oorstroomde paaie te vermy en spoed te verminder. Sauer sê nooddienste bly op hoë gereedheidsgrondslag:
George-munisipaliteit waarsku inwoners oor gure weerstoestande [KLANK]
ENG SauerOnWarning