# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê rampspanne is gereed te midde van nog ‘n verwagte kouefront wat verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die kouefront sal na verwagting teen Woensdag suid van die land verbybeweeg. Dit sal koue tot baie koue dagtemperature tot gevolg hê oor die binneland van die Wes-Kaap en die Namakwa-distrik in die Noord-Kaap. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Ntobeko Mangqwengqwe, sê hulle verwag temperature van tien grade Celsius en laer:
George-munisipaliteit staal hom vir nog ‘n kouefront [KLANK]
ENG NtobekoonColdFront