Skip to content

George-munisipaliteit pak indringerplante ter beskerming van water en biodiversiteit [KLANK]

# Die taakspan van die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap het met die Katrivier-bestuursprojek vir Uitheemse Plantegroei begin om indringerplante in die opvanggebied van die Katrivier- en die Bo-Katrivier te verwyder. Die plante hou ‘n ernstige bedreiging in vir die munisipaliteit se watersekerheid, bioverskeidenheid en brandveiligheid. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê indringerplante verbruik groot hoeveelhede water, verlaag damvlakke en bedreig die stad se watersekerheid:

AFR ChantelonAlien