# Die nuwe DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê sy nasionale beleidsvoorkeur is om wet en orde na Suid-Afrika te bring. Die 39-jarige burgemeester van Kaapstad, het meer as 90-persent van die stemme gekry om die party se koukusleier in die Sedibeng-munisipaliteit, Sibusiso Dyonase, by die verkiesingskongres in Midrand te klop. Hill-Lewis sê wanneer wet en orde ineenstort, kan geen ekonomie groei, geen gemeenskap gedy en geen demokrasie floreer nie:
Geordin Hill-Lewis sê sy grootste doelwit is om wet en orde na Suid-Afrika te bring [KLANK]
ENG LewisOnLawAndOrder