# ‘n Plaaslike gemeenskap in Limpopo het voorstelle verwerp vir ʼn ferrochroom- en allooismeltery in die omstrede Musina-Makhado-spesiale ekonomiese sone. Hulle is bekommerd dat die projek waterbronne en kultureel-belangrike inheemse bome sal vernietig en gevaarlike lugbesoedeling sal veroorsaak. Thabo Sibeko van Earthlife Africa sê ondanks omgewingsbeskerming het amptenare voortgegaan met ʼn omgewingstudie:
Gemeenskap van Musina-Makhado gekant teen planne vir ferrochroom- en allooismeltery [KLANK]
ENG SibekoonWater