Skip to content

Geheime polisie-offisier sê daar is geen formele SAPD-prosedure om vraghouers voor te keer nie [KLANK]

# ‘n Geheime luitenant-kolonel in die SAPD, Justice Jabulani Duma het aan die Madlanga-kommissie gesê daar is geen amptelike dokument wat ‘n formele prosedure uiteensit vir die voorkeer van vraghouers tydens wetstoepassingsoperasies nie. Duma het gesê beamptes maak staat op gevestigde operasionele praktyke wanneer hulle op inligting reageer. Duma het verduidelik ondersoekbeamptes moet met depot-operateurs skakel om inspeksies te reël. Hy het gesê hy het nog nooit tydens sy diens ‘n depot teëgekom wat ‘n polisie-inspeksieversoek geweier het nie:

ENG-DumaOnContainer