Skip to content

Geen ernstige voorvalle oornag aangemeld na swaar reën in Kaapstad nie [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuur sê geen voorvalle van ernstige oorstromings is oornag aangemeld nie. Woordvoerder Sonica Lategan sê organisasies soos die Mustadafin-stigting en Islamic Relief het ondersteuning gebied in Vygieskraal en Belgravia, waar meer as 600 mense geraak is:

AFR-SoniaOnRains