# Nooddienste in die Stad Tshwane sê geen ernstige voorvalle is aangemeld nie, maar donderstorms en swaar reënbuie duur voort. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het sy vlak 9-waarskuwing na ‘n vlak ses in die provinsie afgradeer. Nooddienste se woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê oorstromings is steeds die grootste gevaar: