Skip to content

Geen beurtkrag voorspel in Eskom se somervooruitsigte nie [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê geen beurtkrag word voorpel in Eskom se somervooruitsigte vanaf 1 September tot 31 Maart volgende jaar nie. Die stelsel het nou vermoë van 15-duisend megawatt, wat meer ruimte as die vorige drempels bied. Ramokgopa prys Eskom-prsoneel vir die ommeswaai, maar merk op sekere huishoudings sal ladingsvermindering ervaar weens munisipale infrastruktuuruitdagings. Hy verseker die publiek dat ladingsvermindering nie dieselfde is as beurtkrag nie:

ENG-RamokgopaOnSummer