Skip to content

Geen beduidende voorvalle in Kaapstad aangemeld nie, hoewel slegte weerstoestande voortduur [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum sê hulle monitor enige uitwerking wat die weerstoestande sou hê. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gistermiddag sy reënvalwaarskuwing van Vlak 2 na Vlak 4 verhoog. Die woordvoerder van die bestuursentrum, Charlotte Powell, sê tot dusver is geen beduidende voorvalle by die Sentrum aangemeld nie, hoewel hierdie situasie kan verander soos die dag vorder:

ENG CharlotteonImpacts