# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak-vier waarskuwing uitgereik vir sterk wind en golwe langs die Wes-Kaapse kus hierdie naweek. Die woordvoerder van die Rampbestuursentrum, Sonica Lategan, sê die wind sal vanaf vanaand tot môreaand toeneem en moontlik skade veroorsaak:
Geel vlak-vier weerwaarskuwing uitgereik vir Wes-Kaap met koue front wat nader beweeg [KLANK]
AFR LateganOnColdFront