Skip to content

Gcaleka bepleit die beskerming van Afrika se generasierykdom [KLANK]

# Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, vra bestuurskundiges om Afrika se generasierykdom te beskerm en verantwoordingstelsels te versterk. Gcaleka het tydens die Afrika-federasie van Interne Ouditeurs se forum oor korporatiewe regering gewaarsku korrupsie is steeds diep ingeburger en kos Afrika jaarliks miljarde. Sy het korrupsie beskryf as ‘n gekoördineerde stelsel, aangevuur deur swak toesig en onreëlmatige aanstellings. Gcaleka sê sterker vennootskappe is noodsaaklik om Afrika se ontwikkelingsdoelwitte ingevolge Agenda 2063 te bereik:

ENG-GcalekaOnAccoutability