Skip to content

Gautrein se uitbreiding bevestig na Roodepoort, Soweto, Fourways, Mamelodi [KLANK]

# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê die provinsiale regering het planne bevestig om die Gautrein se diens uit te brei na Roodepoort, Soweto, Fourways, en Mamelodi in Tshwane. Die projek beoog om openbare vervoer te verbeter en die provinsiale vervoernetwerk te integreer om beter skakeling en dienste aan pendelaars te bied. Lesufi het die media meegedeel dat die voorkeurbieër vir die uitbreiding binnekort aangekondig sal word:

ENG LesufiOnGautrain