# Gauteng se LUR vir Finansies, Nkululeko Dunga, sê ten spyte van ʼn begroting van 179-miljard-rand vir 2026/2027, staar die provinsie ernstige uitdagings in die gesig. Dit sluit in onderbesteding en toenemende versuim om verskaffers te betaal. Die totale onderbesteding van verskeie departemente se begrotings, insluitend voorwaardelike toelae, beloop sowat 1,4-miljard-rand. Dunga sê oploping het tot 9,3-miljard-rand gestyg wat veroorsaak dat diensverskaffers nie betaal word nie:
Gautengse LUR vir Finansies bekommerd omdat belangrike departemente nie volle begroting bestee nie [KLANK]
ENG DungaOnUnderspending