Skip to content

Gauteng se LUR vir Finansies sê swak finansiële bestuur beïnvloed dienslewering regstreeks [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Finansies, Nkululeko Dunga, sê die provinsie se munisipale oudituitkomste het agteruitgegaan, met slegs twee van die elf munisipaliteite wat skoon oudits in die 2024/2025-boekjaar behaal het. Regoor die provinsie het munisipaliteite 14,4-miljard-rand aan onreëlmatige uitgawes aangegaan, terwyl toenemende onreëlmatige uitgawes gedurende die huidige administrasie 45,92-miljard-rand bereik het. Dunga sê swak finansiële bestuur beïnvloed dienslewering regstreeks. Hy sê Tshwane het die hoogste onreëlmatige uitgawes van enige munisipaliteit in die provinsie:

ENG DungaOnTshwane