# Die Department van Paaie en Vervoer van Gauteng het ‘n skoon oudit vir die 2024/2025 finansiële jaar ontvang. Dit is die eerste keer wat die departement hierdie mylpaal bereik. Die LUR, Kedibone Diale-Tlabela sê die uitslag wys die departement se verbintenis tot aanspreklikheid, deursigtigheid, en sterk finansiële bestuur. Lesiba Mpya van die departement sê skoon regering verseker beter dienslewering en openbare vertroue:
Gauteng Paaie en Vervoer-departement ontvang vir eerste keer ‘n skoon oudit [KLANK]
ENG MpyaOnCleanAudit