# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het ‘n beroep op verenigings gedoen om op te hou om pendelaars en motoriste te boelie en het pendelaars se grondwetlike reg om hul vervoermiddel te kies, herbevestig. Diale-Tlabela sê om onbestendigheid aan te spreek, sal die Openbare Vervoer Krisiskomitee weekliks met belanghebbendes in die bedryf vergader en ‘n hulplyn vir die aanmelding van teistering opstel. Sy het bevestig die Gautengse Vervoerinspektoraat het die beslaglegging op onpadwaardige en onwettige voertuie verskerp om pendelaars se veiligheid te beskerm:
Gauteng LUR veroordeel intimidasie op paaie [KLANK]
ENG-Diale-TlabelaOnIntimidation