# Gauteng se departement van Gesondheid sê die Een Kliniek, Een Tuin-inisiatief wil klinieke in plekke van voeding, waardigheid en bemagtiging omskep. Die LUR, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ‘n groentetuin by die Kameeldrift-kliniek in Roodeplaat, Tshwane, oorhandig. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die tuin sal vars en gesonde kos aan pasiënte, personeel en die breër gemeenskap verskaf vir beter welstand:
Gauteng Gesondheid omskep klinieke in voedingsplekke [KLANK]
ENG MotalataleonClinics