# Gauteng se Toerisme-owerheid sê hy sien daarna uit om die provinsie se uiteenlopende aanbiedinge van vandag af uit te stel op die Afrika-Reisindaba in Durban. Die geleentheid vind plaas onder die tema, Onbeperkte Afrika. Vanjaar se indaba verwelkom meer as duisend uitstallers, afgevaardigdes van 27 Afrika-lande en meer as duisend gekeurde internasionale kopers van 55 bronmarkte. Die owerheid sê hy sal ikoniese besienswaardighede soos die Wieg van die Mensdom en Konsitusieheuwel ten toon stel, asook die land se florerende musiek- en sporttoerisme.
Gauteng gaan uiteenlopende produkte uitstal op Afrika-Reisindaba