# Die ANC sê die herskommeling van die leierskap in Gauteng is nie ‘n straf vir die stemme wat verlede jaar afgestaan is nie, maar ‘n strategiese stap om die party voor volgende jaar se plaaslike verkiesings te versterk. Die stap moet eenheid verbeter, strukture herbou en bestuur in die provinsie verbeter. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het tydens ʼn inligtingsessie met die media gesê die party bly verbind tot dissipline en sal werk om openbare vertroue voor die verkiesing te herstel:
Gauteng ANC hersien strategie voor 2026 plaaslike verkiesing [KLANK]
ENG MbalulaOnStrategy