Skip to content

G20: Samwu verwerp mediabewerings van afpersing en G20-verwante druk

# Die munisipale vakbond, Samwu sê hulle het nie afpersing of die G20 gebruik het om ‘n salarisskikking in Johannesburg te bewerkstellig nie. Die vakbond het aangekondig dat hulle ‘n ooreenkoms met die stad bereik het om dekades van salarisverskille aan te spreek, wat ‘n einde maak aan langdurige finansiële ongeregtigheid vir munisipale werkers. Die streeksekretaris van Samwu, Thobani Nkosi, het politieke teenstanders en die media gekritiseer omdat hulle die ooreenkoms verkeerd weergee, aangesien billike betaling vir werkers dienslewering versterk en inwoners bevoordeel.