Skip to content

FOSA vra volle deursigtigheid oor die grondwetlike gevare verbonde aan NGV [KLANK]

# Forum for South Africa vra volle deursigtigheid oor die grondwetlike gevare van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering. Die Konstitusionele Hof het Artikels 36 tot 40 ongrondwetlik verklaar. Dit sou die staat die mag gee om te bepaal waar gesondheidsorgverskaffers mag werk, wie hulle in diens mag neem en watter opleiding hulle mag verskaf. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie uitspraak is ‘n duidelike en noodsaaklike teregwysing van wetgewende oorskryding:

ENG TebogoONConstitutional