# Forum for South Africa verwelkom die terugroep van Suid-Afrika se hoëkommissaris in Indië, Anil Sooklal. Hy het in Junie ‘n godsdienstige seremonie in ‘n Hindoe-tempel in Haridwar in die noorde van Indië bygewoon saam met oudpresident Jacob Zuma en een van die vermeende meesterbreine agter staatskaping, Ajay Gupta. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê Suid-Afrikaanse diplomate moet die land se waardes en belange verteenwoordig en sy internasionale reputasie beskerm:
FOSA verwelkom terugroep van SA se hoëkommissaris in Indië [KLANK]
ENG TebogoONCommissioner