Skip to content

FOSA verwelkom Reserwebank se besluit om rentekoerse onveranderd te hou [KLANK]

# Die Forum for South Africa verwelkom die besluit van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om rentekoerse onveranderd te laat. Die terugkoopkoers bly op 7,5-persent en die prima uitleenkoers op 10,50-persent. FOSA-leier Tebogo Mashilompane sê egter die besluit bied min onmiddellike verligting aan miljoene Suid-Afrikaners wat steeds sukkel met stygende lewenskoste, hoë werkloosheidsvlakke en ʼn trae ekonomie:

ENG TebogoONUnchanged