Skip to content

FOSA veroordeel rentekoersverhoging as ekonomiese straf vir reeds sukkelende Suid-Afrikaners [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê ‘n besluit deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om die terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog, is ‘n ekonomiese straf vir die armes en die werkersklas. Die terugkoopkoers is nou sewe-persent, met die prima uitleenkoers wat van 10,25-persent tot 10,5-persent styg. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê hul verwerp die idee dat dit ‘n oplossing is om verbruikers verder te belas, terwyl die werklike oorsake van die ekonomiese ineenstorting onaangeraak bly:

ENG TebogoONRate