# Die Forum for South Africa sê polisie moet gespesialiseerde ontplooiings omskep in arrestasies in die massaskietery in Cleveland waar 12 mense dood is. Die forum sê terwyl bykomende forensiese en taktiese eenhede dringendheid toon, verwag Suid-Afrikaners nou resultate en nie net polisie-ontplooiings nie. Tebogo Mashilompane van FOSA sê die saak moet nie koud word nie, en geregtigheid moet ter wille van die slagoffers en hul families geskied:
FOSA sê ontplooiing van gespesialiseerde polisielede moet tot arrestasies lei in Cleveland-massaskieterysaak [KLANK]
ENG MashilompaneOnMassShooting