# Forum for South Africa sê die inhegtenisneming van die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, is ‘n blootlegging van hoe diep verrot die land se wetstoepassings-instellings geword het. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die gebeure herstel nie ‘n stelsel wat toegelaat is om te verval onder swak leierskap en politieke beskerming nie. Hy sê hulle verwerp enige poging om die inhegtenisneming as ‘n openbare betrekkinge-oefening te gebruik:
FOSA sê Mkwanazi inhegtenisneming wys op die verrotting in Suid-Afrika se wetstoepassings-instellings [KLANK]
ENG TebogoOnMkwanazi