# Die Forum for South Africa kritiseer die 600-miljoen-rand wat toegeken is om veiligheidsmaatreëls te versterk voor die beplande betogings teen onwettige immigrasie. KwaZulu-Natal, Gauteng, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap word beskou as moontlike brandpunte vir geweld. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, het die uitgawes beskryf as paniekbesteding, politieke vertoon en ‘n moontlike plunder-geleentheid wat vermom is as ‘n spesiale operasie om die land te beskerm:
FOSA kritiseer veiligheidsontplooiing van R600-miljoen as moontlike plunder-geleentheid [KLANK]
ENG TebogoONSecurityDeployment