# Forum for South Africa sê onwettige migrasie bly wydverspreid, terwyl optrede oneweredig toegepas word en gemeenskappe steeds die gevolge moet dra van ‘n stelsel wat met die verloop van tyd verswak het. Leier Tebogo Mashilompane sê die regering noem ‘n vyfpuntstrategie en verhoogde inhegtenisnemings, maar dis bloot reaksie‑maatreëls. Hy sê die krisis word reeds jare geïgnoreer en die staat probeer nou dringend om die agterstand in te haal:
FOSA kritiseer regering se reaktiewe benadering tot onwettige migrasie [KLANK]
ENG TebogoOnImigration