# Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor oudpresident Jacob Zuma se onlangse besoek aan Indië. Hy is tydens die reis afgeneem saam met Suid-Afrika se hoëkommissaris in Indië, Anil Sooklal, en die vermeende staatskapings-argitek, Ajay Gupta. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ondersoek nou die kwessie. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die besoek laat ernstige vrae ontstaan oor aanspreeklikheid en die misbruik van oudpresidente se voorregte:
FOSA eis volle deursigtigheid oor Zuma se omstrede reis na Indië [KLANK]
ENG TebogoONZuma