# Die Forum for South Africa sê hy is woedend dat 17 Suid-Afrikaanse mans in die oorloggeteisterde Donbas-streek in Oekraïne vasgekeer is. Die mans is glo met lonende kontrakte gelok om by huursoldaatmagte in die Oekraïne/Rusland-konflik aan te sluit. In Suid-Afrika is dit onwettig om as huursoldaat of namens ʼn ander regering te veg, tensy die regering toestemming gee. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die saak moet ondersoek word:
FOSA eis onmiddellike bystand vir 17 Suid-Afrikaanse mans wat in Oekraïne gestrand is [KLANK]
ENG TebogoonTrapped