Skip to content

FOSA bepleit sigbare wetstoepassing in hoërisiko-misdaadgebiede [KLANK]

# Forum for South Africa bepleit sigbare wetstoepassing in die land se hoërisiko-misdaadgebiede. Dit volg nadat twee mense hierdie naweek doodgeskiet en drie gewond is voor ‘n taverne in die Zamimpilo-informele nedersetting in Langlaagte, Johannesburg. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê wetteloosheid versterk sy greep op gemeenskappe:

ENG TebogoONPolicing