# Die Forum for South Africa doen ‘n beroep op die regering om die storting van hoenders en varkvleisprodukte van Amerika na plaaslike markte te beeïndig. FOSA waarsku die invoere bedreig plaaslike boere, fabrieke en poste, en kan werkloosheid en armoede vererger. Tebogo Mashilompane van die Forum doen ‘n beroep op die owerhede om die storting van produkte te beperk of te verban en die land se ekonomiese soewereiniteit te beskerm: