# Die Forum vir Suid-Afrika vra president Cyril Ramaphosa om dit te oorweeg om die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, met die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, te vervang. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê Mkhwanazi het talle burgers se onbeantwoorde vrae oor korrupsie en misdaad beantwoord nadat hy die minister van Polisie, Senzo Mchunu, beskuldig het van die regstreekse inmenging met ondersoeke. Hy sê die forum vra Ramaphosa om Mchunu te verwyder of na ‘n geskikte posisie te skuif:
Forum vra Ramaphosa om Mchunu en Masemola af te dank [KLANK]
ENG TebogoonFireMinister