# Die Forum vir Suid-Afrika sê swak dorpsbeplanning en munisipaliteite se gebrek aan dienslewering het die uitwerking van die onlangse vloede in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap vererger. Die organisasie sê baie mense word gedwing om naby riviere te bou as gevolg van die regering se versuim om behoorlike behuising en nedersettings te verskaf. Tebogo Mashilompane van die forum het rampbestuurspanne gekritiseer omdat daar nie gereageer word op vroeë weerwaarskuwings nie: