# Die Forum vir Suid-Afrika sê hulle is bekommerd dat verskeie departemente, insluitend die Departement van Openbare Werke, met programme vorendag kom wat nie duidelik gedefinieer is nie. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê dit kom neer op misbruik van belastingbetalers se geld, en hulle soek volle aanspreeklikheid oor die saak. Hy sê in Noordwes kry werknemers van Openbare Werke met tweejaarkontrakte nie hul salarisse nie:
Forum vir Suid-Afrika bekommerd oor verskeie departemente met swak beplande programme vorendag kom [KLANK]
ENG TebogoonProgrammes