# Die Activists and Citizens Forum het Roelf Meyer se aanstelling as Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika sterk gekritiseer en noem dit ‘n belediging vir vryheidsvegters. Woordvoerder Dennis Bloem sê president Cyril Ramaphosa ondermyn die nalatenskap van die stryd teen apartheid deur ‘n politieke figuur aan te stel wat verbind word met die vorige regering. Hy sê talle gekwalifiseerde Suid-Afrikaners is oor die hoof gesien en hy vra burgers om die besluit teen te staan:
Forum verwerp Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Amerika [KLANK]
ENG BloemOnAppointment