Skip to content

Forum sê Madlanga-ondersoek is laaste kans om strafregstelsel van kartelle te red [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê die Madlanga Regterlike Kommissie en die Parlement se ad-hoc-komitee is die laaste kans om die strafregstelsel van misdadige infiltrasie te red. Die forum het belowe om alle openbare verhore wat op 1 September in Pretoria begin noukeurig te monitor. Dennis Bloem van die forum waarsku enigiemand wat weer probeer om die stelsel te kaap, moet blootgestel en aanspreeklik gehou word:

ENG BloemOnRescue