Skip to content

Forum sê bewerings deur geskorste Mpumalanga-polisiekommissaris kan nie ligtelik opgeneem word nie [KLANK]

# Die drukgroep Activists and Citizens Forum sê die plofbare bewerings deur die geskorste polisiekommissaris van Mpumalanga, Daphney Manamela, moet nie ligtelik opgeneem word nie. Haar aantygings sluit in beskuldigings van omkopery, die beskerming van korrupte beamptes en dat haar verwydering beplan is om te verhoed dat sy misdaad in die polisie blootlê. Sy het ook aantygings teen die gewese minister van Polisie, Bheki Ceke, gemaak. Dennis Bloem van die Forum sê die beskuldigings is ‘n bewys dat die polisiediens ‘n algehele vernuwing benodig:

ENG BloemONManamela