Skip to content

Forum prys Masemola dat hy ferm staan teen druk oor 121 dossiere [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum het die nasionale polisiekomissaris, Fannie Masemola, geprys dat hy nie onder politieke druk swig oor die 121 dossiere van die KwaZulu-Natalse politieke moorde-taakspan nie. Die forum loof Masemola dat hy met die ondersoek voortgaan ondanks druk van president Cyril Ramaphosa en die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, moedig Masemola aan om die polisie se grondwetlike mandaat te handhaaf:

ENG BloemOnDockets