Skip to content

Forum oor Klimaatdienste en Ruimte vir Vroeë Waarskuwing in Afrika in Namibië byeen [KLANK]

# Die tweede Gesamentlike Forum oor Klimaatdienste en Ruimte vir Vroeë Waarskuwings in Afrika is in Windhoek, Namibië aan die gang. Dit word gehou met die tema Versnelde toegang tot Klimaat- en Weerdienste vir Veerkragtige Afrika-ekonomieë en Gemeenskappe. Die forum werp lig op die uitwerking van die ClimSA-program op klimaatgegronde beleid en besluitneming en sy bydraes tot beter klimaatrisikobestuur. Moses Vilakati van die Afrika-unie sê Afrika is een van die wêreld se kwesbaarste streke wat betref klimaatsverandering:

ENG VilakatiOnClimateChange