Skip to content

Forum noem ministerie ‘n spazawinkel oor kommentaar op Shivambu [KLANK]

# Die Forum vir Suid-Afrika het kritiek uitgespreek op die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, se kommentaar oor die sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, se besoek aan die voortvlugtende pastoor, Shephard Bushiri, in Malawi. Woordvoerder Tebogo Mashilompane sê Kubayi het in ‘n persoonlike saak ingemeng en haar ministerie tot ‘n spaza-winkel verlaag. Mashilompane sê hulle bevraagteken Shivambu se optrede, maar die staat mag nie by persoonlike keuses betrokke raak nie. Hy eis dat Kubayi Bushiri moet terugbring om verhoor te word:

ENG-MashilompaneOnKubayi