# Forum for South Africa sê die land verdien ‘n mynbedryf wat wettig, veilig en voordelig vir sy burgers is. Minstens 550 vermeende onwettige mynwerkers, waaronder buitelanders en minderjariges, is die afgelope paar dae by die Sheba-goudmyn in Barberton, Mpumalanga, aangekeer. Die meeste verdagtes is van Mosambiek, Swaziland, Lesotho en Zimbabwe. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê onwettige mynbedrywighede is nie net ʼn sekerheidsbedreiging nie, maar ook ʼn humanitêre krisis:
Forum for South Africa sê die land verdien ’n wettige en veilige mynbedryf [KLANK]
ENG TebogoonMiningIndustry