Skip to content

Forum for South Africa eis sterker ingrypings om die lewenskoste te verminder [KLANK]

# Forum for South Africa eis sterker ingrypings om die koste van basiese voedsel en noodsaaklike huishoudelike goedere te verminder, energiesekerheid te verbeter en elektrisiteit mer bekostigbaar te maak. Statistiek Suid-Afrika berig dat verbruikersinflasie in Julie gedaal het tot 4,3-persent teenoor vyf-persent in Junie. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, het die regering gewaarsku om nie die daling in die hoofinflasiekoers as bewys te beskou dat die lewenskostekrisis opgelos is nie:

ENG TebogoONReduce