Skip to content

Forum for South Africa eis geregtigheid in Cwecwe-saak [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê die beweerde verkragting van Cwecwe in Matatiele in die Oos-Kaap, beklemtoon die talle kindermishandelingsake wat nie aangemeld is nie. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê geregtigheid vir Cwecwe kan meer kinders bemagtig om daaroor te praat. Mashilompane sê die forum gee swak ondersoeke, korrupsie en vertragings die skuld vir die mislukkings met uitkomste. Hy sê hul eis strafreghervormings en optrede teen alle betrokke amptenare:

ENG-MashilompaneOnCwecwe