Skip to content

Forum for SA verwelkom deurbraak in KZN politieke moorde [KLANK]

# Die Forum for South Africa het die deurbraak verwelkom wat die KwaZulu-Natalse Politieke Moorde-taakspan gemaak het in verband met die 121 politieke moorddossiere. Twee verdagtes wat verbind word met die moord op ‘n grondaktivis, Xolani Ndlovu-Ntombela, in 2022, is in hegtenis geneem. Die verdagtes word aangekla van moord, sameswering om moord te pleeg, en die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie. Tebogo Mashilompane van die Forum sê politieke moorde ondermyn demokrasie, bestendigheid en gemeenskapsveiligheid:

ENG TebogoonDemocracy