Skip to content

Forum for SA versoek Ramaphosa om ‘sielsmoeë’ minister van Finansies af te dank [KLANK]

# Die Forum for South Africa versoek president Cyril Ramaphosa om die minister van Finansies, Enoch Godongwana, te verwyder en beskryf hom as onbevoeg en sielsmoeg. Die organisasie voer aan Godongwana se hantering van die voorgestelde BTW-verhoging, voor dit heeltemal geskrap is, dui op besluiteloosheid en ‘n gebrek aan kommer oor die armes. Tebogo Mashilompane van die forum sê die minister se optrede bewys hy is uit voeling met die situasie en nie geskik om die land se finansies te bestuur nie:

ENG MashilompaneOnMinister