# Die Forum for South Africa eis ‘n volskaalse intelligensie-gedrewe ingryping by georganiseerde misdaadnetwerke wat vanuit informele woongebiede deur die land funksioneer. Dit volg op die voorval van massaskietery Dinsdag in die informele woongebied Jumpers in Cleveland, Johannesburg, waar 12 mense dood is. Die leier van FOSA, Tebogo Mashilompane, sê die feit dat meer as tien gewapende verdagtes in staat was om gekoördineerde moorde te pleeg en sonder onmiddellike inhegtenisneming te ontsnap, wys op ernstige gapings in intelligensie, sigbaarheid van polisie en misdaadvoorkoming:
Forum eis volskaalse intelligensie-gedrewe ingrypings by misdaadnetwerke in informele woongebiede [KLANK]
ENG TebogoONNetworks