Skip to content

FNB sê onverwagse rentekoersverlaging verbeter uitkyk vir res van 2025 [KLANK]

# FNB sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om rentekoerse te verlaag, dui op ʼn groter fokus op basiese plaaslike kwessies. Die komitee het die koers met 25 basispunte gesny wat die terugkoopkoers afbring tot 7,25-persent en die prima uitleenkoers tot 10,75-persent. FNB se produkhoof vir geïntegreerde advies, Ester Ochse, sê hulle verwag ʼn positiewer inflasie-uitkyk vir die res van die jaar met ʼn dringendheid om ekonomiese aktiwiteit te bevorder:

ENG EsteronUnexpectedRateCut