# ‘n Senior ekonoom van FNB, Thanda Sithole, sê vervaardigingsuitset het in Februarie met 3,2-persent gedaal op ‘n jaargrondslag. Dit stem ooreen met die inkrimping wat in Januarie aangeteken is, hoewel dit effens verskil van die aanvanklike vooruitskatting van ‘n daling van 3,3-persent. Die seisoens-aangepaste vervaardigingsuitset het maand-tot-maand met 0,3-persent gegroei. Sithole sê in die drie maande tot Februarie het die uitset met 2,3-persent ingekrimp, wat algehele bruto binnelandse produkgroei in die eerste kwartaal van vanjaar kan vertraag:
FNB sê die swak vervaardigingsuitset strek tot in Februarie [KLANK]
ENG ThandaonMnufacturing